Download Mp3 Music

Tarryn Lamb – Dis Nie Ek Nie

Updated

on

Download Tarryn Lamb Dis Nie Ek Nie Mp3 Download

free Tarryn Lamb Dis Nie Ek Nie Mp3. Popular and Talented superstar, Tarryn Lamb comes out shining with a brand new single titled “Dis Nie Ek Nie Mp3 Download“.

The song Dis Nie Ek Nie is available on all streaming platforms. No doubt “Dis Nie Ek Nie Mp3 is a very addictive jam, update your playlist with “Dis Nie Ek Nie Download and enjoy.

Listen & Download Dis Nie Ek Nie Mp3 Download by Tarryn Lamb Below.

https://mp3gist.xyz/files/music/2022/06/Tarryn_Lamb_-_Dis_Nie_Ek_Nie-MPOSA.CO.ZA.mp3?_=1
Download Audio

Tarryn Lamb Dis Nie Ek Nie Lyrics

Sit my lippe aan soos ek voor jou staan
Met ‘n tas en my kitaar aan my sy
Al die laat werk kere, die strokie voor twee
Nog ‘n dom verskoning daar by
Was daar een of twee
Het jy ooit een keer in jou agter kop gedink aan my?
Of dat ek nooit sou pla jou net terug sou vra
Dat ek nog ‘n bietjie langer sal bly
Ek hoop jy dink aan my as jy opstaan
Voor jy gaan slaap
As jy koud kry
Wanneer jy wakker raak
Ek weet dis seer
Maar jy mis my meer
Ek hoop jy dink aan my in die oggend en in die aand
As jy my sien oral waar jy gaan
En nog een ding daarby
Dis nie ek nie dis jy
Jy stuur ‘n poskaart, rose wat sê dat jy my veraltyd in jou lewe wil hê
Jy moes gedink het voor jy gedoen het nou is dit te laat terwyl jy langs aan haar lê
Die eerste keer kon ek jou blameer, maar die tweede keer dan val dit op my
Nou is dit jy wat kla en my terug sal vra dat ek nog ‘n bietjie langer sal bly
Ek hoop jy dink aan my as jy opstaan
Voor jy gaan slaap
As jy koud kry
Wanneer jy wakker raak
Ek weet dis seer
Maar jy mis my meer
Ek hoop jy dink aan my in die oggend en in die aand
As jy my sien oral waar jy gaan
En nog een ding daarby
Dis nie ek nie dis jy
Jy’t gedink jy sal weer reg is, vir my maar al wat weg is
Is jy so moenie dink ek gaan bly, want dis nie ek nie dis jy
Ek hoop jy dink aan my as jy opstaan
Voor jy gaan slaap
As jy koud kry
Wanneer jy wakker raak
Ek weet dis seer
Maar jy mis my meer
Ek hoop jy dink aan my in die oggend en in die aand
As jy my sien oral waar jy gaan
En nog een ding daarby
Dis nie ek nie dis jy
Ek hoop jy dink aan my
(Dink aan my)
Ek hoop jy dink aan my
(Dink aan my)
Ek hoop jy dink aan my
(Dink aan my)



Download Song Zip


Related Post

Exit mobile version